So baie dankie vir al die ure wat jy ingesit het om Tania se heel mooiste dag so pragtig te maak! Sy lyk soos ‘n sprokie – en jy verstaan haar so goed. Dis presies wat sy wou hê. Ek weet sy gaan sprankel op haar huweliksdag. Ons waardeer jou mooi manier, el jou voorstelle, jou raad en helaas – jou harde werk.