Heloise Couture specialises in the design of dream wedding gowns, whether it is romantic, sophisticated or outrageous


What people say

about what I do and my work

Ek wil net baie dankie sê vir al jou moeite en hulp met die twee pragtigste rokke wat ek gaan dra op my en John se spesiale dag. Dit word opreg gewardeer.

Ek wil net baie dankie sê vir alles wat tannie vir my gedoen het. Dankie vir die pragtige rok. Dit was my droom rok!

Baie dankie vir jou groot bydae tot my mooiste dag!

Net ‘n woordjie van ongelooflike waardering, vir jou toegewyde, harde en inspirerende werk. My rok was ongelooflik!

Olivia loved every single minute of her day and looked absolutely beautiful in the flower girl dress you made her. Thank you again so much for all the care and special attention you gave us when making this dress and for making Olivia feel like a princess.

Baie dankie vir al die liefde en aandag wat jy in die maak van my rok gesit het. Jy was ‘n baie spesiale deel van die troue en die rok was pragtig.

So baie dankie vir al die ure wat jy ingesit het om Tania se heel mooiste dag so pragtig te maak! Sy lyk soos ‘n sprokie – en jy verstaan haar so goed. Dis presies wat sy wou hê. Ek weet sy gaan sprankel op haar huweliksdag. Ons waardeer jou mooi manier, el jou voorstelle, jou raad en helaas – jou harde werk.

Baie dankie vir jou moeite, professionele diens en stiptelikheid. My rok is pragtig, en sal al die jare hierna vir my ‘n pragtige herhinnering wees. Nogmaals baie dankie.

Thank you so much for all your hard work in putting my dress together. The wedding was absolutely stunning, but the dress was definitely the hit of the day.

Baie dankie vir die harde werk, advies, bystand, ondersteuning en sommer al die dinge wat bygedra het om Lenka en Michiel se troue ‘n groot suksess te maak.

Thank you for all your effort and special touch on my wedding dress. I felt like an absolute princess – “untouchable”. You made my day!

Baie dankie vir al tannie se moete en geduld met my rok vir ons troue. Dankie vir al die liefde waarmee tannie die rok so mooi gemaak het. Ek weet ek gaan pragtig lyk.

Baie dankie vir al jou liefde, opoffering en moeite met Yolandi se rok. Dit was vir ons baie spesiaal en jy het ‘n groot rol daarin gespeel. Jy is ‘n amazing vrou met baie innerlike die strekte. Dankie vir jou! Ons waardeer jou baie!

Baie dankie vir jou bydrae om ons troudag die mooiste en beste ooit te maak. Die rok is pragtig en ek het duisende komplimente gekry.

Ek kan jou nie genoeg bedank vir die pragtige rok wat jy vir Lyndal gemaak het nie. Haar Pa het in sy toespraak vir haar gesê sy lyk soos ‘n prinses, en sy hét. Buiten die rok het jou kalmte en vriendelikheid baie gehelp om die gemoedere te sus, en die hele aangeleentheid aangenaam en plesierig te maak.

Baie, baie dankie vir die pragtige uitrustings, trourok en strooimeisie rokke wat jy ontwerp en gemaak het. Dit was so ‘n aangename belewenis om te sien hoe jy te werk gaan. Die ontwerp, die passing; jy het dit met soveel passie gedoen – die inspirasie het ‘n volkome prentjie gemaak.

Nogmaals baie dankie vir alles wat jy vir Michele gedoen het. Sy het so pragtig gelyk. Ons is baie diep in die skuld by jou!

Thank you for all your time and patience. My dress is absolutely beautiful.

Baie dankie vir my pragtige rok. Dit het regtig vreeslik mooi gelyk.

Baie dankie vir my pragtige trourok! Ek het soos ‘n prinses gevoel, en baie mense het gevra wie dit gemaak het. Baie dankie vir al tannie se tyd en moeite – ek waardeer dit baie!

Baie dankie vir jou wondelike diens en buitengewone kreatiwiteit. My tourok is ongelooflik mooi. Ek kan nie woorde vind om vir jou dankie te sê nie, en hoeveel jy vir my beteken nie.

What I do

and how much

Wedding Gowns
Bridesmaids
Mother of the Bride Dress

Price Range

I have packages to suit your budget

  • Hire a dress

    R4000 - 7000/

    • Hire your dress
    • Return after the wedding
    • Includes petticoat
    • Many sizes and designs to choose from
    • Some hire dresses are for sale
  • Make to hire

    R15 000 - 20 000/

    • Dress is made to measure
    • Your own design
    • Return the dress after wedding
    • Prices dependent on fabric choice
    • Terms and conditions apply
  • Purchase

    R15 000 - 25 000/

    • Your dress is made to measurements
    • and specifications.
    • You keep the dress after the wedding.
    • The price is dependent on the fabric cost
    • and difficulty of design.


Latest Work

check my latest blog post here

Theme developed by TouchSize - Premium WordPress Themes and Websites